Chan Santokhi | |
Chan Santokhi in 2016 | |
9de President van Suriname
| |
Ampsbekleër | |
Termynaanvang 16 Julie 2020 | |
Vise | Ronnie Brunswijk |
---|---|
Voorafgegaan deur | Dési Bouterse |
Minister van Justisie en Polisie
| |
Ampstermyn 1 September 2005 – 13 Augustus 2010 | |
Lid van die Surinaamse Parlement
| |
Ampsbekleër | |
Termynaanvang 12 Augustus 2010 | |
Leier van die Vooruitstrevende Hervormings Partij
| |
Ampsbekleër | |
Termynaanvang 3 Julie 2011 | |
Voorafgegaan deur | Ramdien Sardjoe |
Persoonlike besonderhede
| |
Gebore | 3 Februarie 1959 Wanica, Suriname |
Politieke party | Vooruitstrevende Hervormings Partij |
Eggenoot/-note | Melissa Seenacherry |
Chandrikapersad Santokhi (gebore op 3 Februarie 1959), ook bekend as Chan Santokhi, is 'n Surinaamse politikus en voormalige hoof van polisie. Hy dien sedert 2020 as president van Suriname.